VEK JUBAL KWAGGASRAND

Welkom by VEK JUBAL KWAGGASRAND

 

Ons Visie:

 

Dat die Krag, volheid en Salwing van die Heilige Gees tasbaar teenwoordig sal wees in elke diens.

 

Dat elke lidmaat in die Gawes sal opereer.

 

Dat elke lidmaat geestelik sal groei.

 

 

Ons Missie:

 

Ons moet oorgee in elke fasset van ons lewe. 1 Thes 5 : 19

 

Ons moet daaglik leegmaak van onsself Efe 4 : 28 -30

 

Ons moet tyd belê in die teenwoordigheid van God. 

 

Ons moet hindernisse uit die pad kry. 1 Kor 6 : 19 – 20

 

Ons Moet in geloof wag op die werking van die Heilige Gees. Hand 2 : 17 – 18

 

Dienswerk, lof dank en aanbiding tot God. Rom 12 : 6 – 8

 

Om gehoorsaam te doen wat God se woord sê, en gehoorsaam wees aan Sy influisterende stem. 1 Tim 1 : 7

Willie Saunderson

16 September

Kerkraad en Skeppende Vermoe Vergadering


21 / 22 / 23 / 24 September

Wegbreek Naweek


25 / 26 / 27 September

Winter Kamp


29 September 

Willie Saunderson


 

 

Sluit aan by een van ons groepe


Barmhartigheid

Die Vader voorsien voedsel en klere aan mense wat dit nodig het

Kontak Corrie & Joekie Cornelissen

076 030 8995 & 079 775 7497


Jogabet

Bedien die gemeente met lofdanse tot eer en verheerliking van Jesus Christus

Esme Mc Culloch

082 807 7969


Survivors 

Kom net soos wat jy is en laat God jou verander, bring elke kind en laat ons hulle meer leer van God

JP van Dyk

060 644 8445


Terebinte

Getroudes kom kwartaaliks bymekaar vir n sosiale geleentheid

Henri & Melissa Lee

079 896 3437


Warriors

Bedien die woord van God deur gebruik te maak van musiek en mimiek. Hierdie bediening bestaan al langer as 25 jaar en bedien die hele gemeenskap oud en jonk

Niki Liebowitz

082 644 3204


Seders

Die jeug van gister. Kom een maal n kwartaal bymekaar vir n pap en n vleisie en kuier lekker saam

Alie & Martie Scheepers

060 635 7590 & 060 935 5850


Manne Bediening

Saam praat, saam bid, mekaar opbou met bediening

Corrie Olivier

072 545 8983


Musiek Span

Lofsang tot eer van God. Kom loof die Here alle Kinders van God

Hettie Lee

082 464 8276


Kontak ons vir enige navrae 


Past. Etienne & Hettie Lee


076 422 7563 & 082 464 8276


etienne@vekjubal.co.za  hettielee@vekjubal.co.za

Dienstye


 Bidure


Bidure word elke Woensdag gehou


 Oggend Biduur ~ 9:30


 Aand Biduur ~ 19:15


 Sondag Erediens


 Afrikaanse diens ~ 9:00


 Engelse Diens ~ 11:00


 Aanddiens (Afrikaans) ~ 18:00


 Sondagskool


 8:30

Kontak ons vir meer navrae


Past. Etienne & Hettie Lee


076 422 7563


082 464 8276


etienne@vekjubal.co.za


hettielee@vekjubal.co.za